小东西敏感成这样楼顶老师,要命的小东西咬的真紧古代版

Temba Logo
Harare
| |  

ZIMBABWE HOTELLE
STUUR EPOS
TUISBLAD

HARARE ZIMBABWE

Kliek eenvoudig op die foto om meer inligting oor die onderskeie lodge te kry of om te bespreek.

 
Cresta Lodge Harare
3 km vanaf die SSK van Harare Zimbabwe. ‘n Luukse, maar bekostigbare hotel
Rainbow Towers Hotel
. ‘n Luukse vyfster-hotel in Harare Zimbabwe.
Jameson Hotel Harare

Die in die SSK van Harare Zimbabwe. Harare se mees sentrale hotel.

HARARE ZIMBABWE

Harare is die hoofstad van Zimbabwe, en is op die sentrale platorand van die land geleë, wat ‘n aangename klimaat waarborg. Die stad was voorheen bekend as Salisbury, en is vernoem na die 3rde Markies van Salisbury, ‘n Britse eerste ministers. Op 18 April 1982, die tweede herdenking van Zimbabwe se onafhanklikheidswording, is die naam na Harare verander, ter ere van die Shona-hoofman Neharawa. Hierdie hoofman het ook die bynaam van Haarari (“hy wat nooit slaap nie”) gehad, omdat sy vyande nooit ‘n verrassingsaanval op sy kraal kon uitvoer nie. 

Die Kopje is ‘n granietkoppie waarvandaan jy oor die stad kan uitkyk. Daar is baie interessante plekke om te besoek, byvoorbeeld die Nasionale Argief (met dagboeke en verslae uit die pionierstydperk), die Nasionale Botaniese Tuine (met meer as 900 boomspesies), die Mukuvisi-woud (met 277 hektaar bewaarde woud), die Nasionale Galery (met seepsteenkerfwerk van die Shona-stam) en natuurlik die vlooimark by Mbare.

Verblyf in Harare sluit die Harare Cresta Lodge (sentraal geleë en bied waarde vir geld), die Jameson Hotel (reeds in 1959 gebou, maar in 1995 opgeknap om alle moderne geriewe in te sluit) en die Rainbow Towers Hotel. Laasgenoemde het voorheen as die Sheraton Harare Hotel bekend gestaan, maar word sedert 2006 deur die Rainbow-groep besit en bestuur. Rainbow Towers Hotel is die luuksste hotel en jy sal lewendige klavierspel in die voorportaal kan geniet.

 

Jameson Hotel Rainbow Towers Hotel Cresta Lodge Harare