小东西敏感成这样楼顶老师,要命的小东西咬的真紧古代版


Windhoek Safari Court Hotel

Word sterk aanbeveel (twee hotelle op een landgoed)

STUUR EPOS
TUISBLAD 
ENGELS
TEL +27 (0) 21 855 0395

Reg op die rand van die ongerepte Namibiese wildernis, maar tog gerieflik naby die middelpunt van Windhoek, die polsende hoofstad van Namibië, is ‘n hotel-avontuur soos min ander. Betree die warmte van ongeëwenaarde Namibiese gasvryheid en kosmopolitaanse flair. Die 4-ster Safari Court Hotel en Konferensiesentrum en die 3-ster Hotel Safari bied die beste in diens en geriewe aan gaste.

Hierdie groep hotelle, luuks geleë op 13 hektaar oop Namibiese ruimte, bied die grootste verskeidenheid van eersteklas akkommodasie, en spyseniering met ‘n verskil. Jy kan bekostig om kieskeurig te wees – daar is 439 luukse kamers en suites tot jou beskikking, wat almal omring word deur ‘n groot verskeidenheid van bome inheems aan Namibië.

Om te sorg dat jou verblyf so gerieflik moontlik is, word ‘n direkte luukse bus daagliks vanaf die Windhoek Internasionale Lughawe en die Safari Hotelle bedryf.